Gert Coetzee resenseer Begging to be Black deur Antjie Krog
Antjie Krog het baie teenkanting gekry vir haar boek Begging to be Black, maar “die eerlikheid en deeglikheid waarmee sy die onderwerp aanpak, is bewonderenswaardig”.
SĂł skryf Gert Coetzee in ‘n resensie in Volksblad. Hy meen die boek gaan daaroor “om te probeer verstaan hoe en hoekom swart mense is wie hulle is en dink soos hulle dink”.
Volgens Coetzee lewer die boek ‘n belangrike bydrae tot die debat oor ras, identiteit, nasiebou, diversiteit, versoening en herstellende geregtigheid in ons land.
Elke boek deur Antjie Krog, een van Suid-Afrika se handjie vol internasionaal gerekende skrywers, is ân happening.
Ook Begging to Be Black, ondanks die bohaai wat dit nĂĄ bekendstelling (om die verkeerde redes?) ontketen het.
Dit is die boek waarin sy haarself as ân wit Suid-Afrikaan in die plek van ân swart Suid-Afrikaan in ons land met sy veelbewoĂ« rasverlede stel.
Dus, hoe vir ân witte om jouself swart te verbeel, swart te probeer word.
Boekbesonderhede
- Begging to be Black deur Antjie Krog
EAN: 9781770220706
Find this book with BOOK Finder!
- Begging to be Black deur Antjie Krog
Kinderboekskrywer Alba Bouwer word hierdie week 90

Afrikaanse skrywer Alba Bouwer vier hierde week haar negentigste verjaarsdag. Bouwer is ondermeer bekend vir haar kinderboek en vir Rivierplaas: ‘n Alba Bouwer-omnibus. Willem de Vries gesels met haar geliefdes en kollegas oor ‘n merkwaardige vrou en haar kosbare bydraes tot Afrikaanse letterkunde.
Die doyenne van Afrikaanse kinderliteratuur, Alba Bouwer, is vandag 90 jaar oud.Haar dekades lange skrywerslewe sy was ân tydgenoot van onder andere formidabele vroueÂskrywers soos Audrey Blignault en Rykie van Reenen lewer ân ryk oes aan erkenning en bydraes op.Die uitgewer Danie Botha vertel hy was bevoorreg om soms by haar aan huis in Oranjezicht te kom, eenmaal om vir Die Kaapse Bibliotekaris ân onderhoud te voer. âDaardie somermiddag gebruik sy Âbeelde om haar skryfwyse te verduidelik. Sy praat van ân sin waarin die woorde soms opdam soos water in ân sloot en jy moet die water weer laat loop. Of jy stap in die veld en tel houtjies op vir latere vuurtjies. Daarmee was ek terug op ons plaas by Brandwacht met sy waterstrome en renosterbosse.â
Boekbesonderhede
- Rivierplaas: ‘n Alba Bouwer-omnibus deur Alba Bouwer
Boektuisblad
EAN: 9780624045311
Find this book with BOOK Finder!
Foto te dank aan OuLitNet- Rivierplaas: ‘n Alba Bouwer-omnibus deur Alba Bouwer
Dana Snyman proe Jerome-se-gaatjiebrood
Dana Snyman skryf die afgelope ruk gereeld ‘n rubriek vir By. Die week spits hy sy fyn manier van storie vertel in om die verhaal van Jerome en sy gaatjiebrood te laat lewe. Dana se nuutste boek is Op die toneel.Patricia is skaars by die agterdeur in, toe vra sy: âEn as Dana so onderstebo lyk vanmĂŽre?â
Ek sit by die tafel voor die venster, met die koerant oop voor my, soos ân padkaart na nĂȘrens: Zuma dreig, Malema bedreig, en moorde, rooftogte en ân Stormers-nederlaag.
Hulle het ook in die nag weer ingebreek, by Leon-hulle van oorkant die straat.
Boekbesonderhede
- Op die toneel: stories, reise, stemme deur Dana Snyman
Boektuisblad
EAN: 9780798151214
Find this book with BOOK Finder!
- Op die toneel: stories, reise, stemme deur Dana Snyman
Binnekort beskikbaar: Op pad met Mandela: vyftien lewenslesse deur Richard Stengel
As medeskrywer van Nelson Mandela se biografie het joernalis Richard Stengel ure in Madiba se geselskap deurgebring. Drie jaar lank het hy hom bykans oral heen vergesel â selfs onder die mees senutergende omstandighede. Op pad met Mandela: vyftien lewenslesse is sy manier om hierdie ervaring met ander te deel.DiĂ© Afrikaanse uitgawe van Mandelaâs Way bied ook aan Afrikaanse lesers ân nadere blik op diĂ© merkwaardige man, wat deur mense wĂȘreldwyd as ân lewende legende beskou word. Die lewenswysheid wat Madiba uit sy grootste uitdagings geput het, word hier in vyftien lesse oor die liefde, die lewe en leierskap vervat: waarom dit belangrik is om jou teenstanders fyn dop te hou, waarom waagmoed nie noodwendig ân gebrek aan vrees beteken nie, en hoekom dit belangrik is om dinge in die lewe te vind waaruit jy plesier en vervulling kan put.
Oor die skrywer
Richard Stengel is die redakteur van die tydskrif Time. Hy was die medeskrywer van Nelson Mandela se outobiografie, Long Walk to Freedom, wat in 1993 verskyn het.
Stengel is ook die outeur van January Sun en Youâre too kind. Die dokumentĂȘre film, Mandela, waarvan hy die medevervaardiger was, is vir ân Oscar-toekenning benoem. Hy is getroud en het twee seuns.
Book details
- Op pad met Mandela: Vyftien lewenslesse by Richard Stengel
Book homepage
EAN: 9780795702976
Find this book with BOOK Finder!
- Op pad met Mandela: Vyftien lewenslesse by Richard Stengel
Evita Talks to Hilary Biller About Boys, Bobotie and Books

Evita Bezuidenhout recently took time out of her busy schedule to chat to Hillary Biller about her new cook book Evita’s Kossie Sikelela and her cooking secrets. It’s to die for doll!I did not know that a tannie with such long, perfectly manicured nails could cook – or would even get her hands dirty.
I love getting my hands covered in flour and shiny with olive oil, cluttered with bits of parsley and even something delicious under my nails. Someone once said: “A clean cook is a boring chef.” I make a hell of a mess and the staff clean up after me. So it involves job-creation as well.
Book details
- Evita se Kossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout, Linda Vicquery
EAN: 9781415200919
Find this book with BOOK Finder!
- Evita’s Kossie Sikelela by Evita Bezuidenhout, Pieter-Dirk Uys, illustrated by Linda Vicquery
EAN: 9781415200902
Find this book with BOOK Finder!
- Evita se Kossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout, Linda Vicquery
Rachelle Greeff's Play Die Naaimasjien Gets 4 Stars


Diane de Beer gives four stars to Rachelle Greeff’s Die Naaimasjien, which showed at the Centurion Theatre in early March. Die Naaimasjien was the winner of the 2008 Nagtegaalteaterteksprys.Greeff’s latest publication is a collection of her columns in Die Burger and Beeld, entitled Alles behalwe die geheim van my whiskies.
This is one of those plays that is going to be part of the South African theatre landscape for a long time to come. Currently in the process of being translated into English, it will run as long as actress Sandra Prinsloo wants to play this particular character.
With most plays, that would probably not be much longer – it's already run for a year and is booked all around the country until the end of this year (from Cape Town to Richards Bay with a Free State season in between). But because of the density of the text and Prinsloo's understanding and empathy with the 81-year-old Magdaleen, who is taking leave of her sewing machine (and a large slice of her life), it seems to have a journey all of its own.
Image courtesy Zoopy
Book details
- Alles behalwe die geheim van my whiskies by Rachelle Greeff
Book homepage
EAN: 9780798149372
Find this book with BOOK Finder!
- Alles behalwe die geheim van my whiskies by Rachelle Greeff
Critics' choice of SA krimis - part two
On Monday Crime Beat posted a critics choice of local krimis thanks to an arrangement with WORDSetc. Editor Phakamba Mbonambi and guest editor Joanne Hichens have just produced a special edition of the magazine devoted to SA crime fiction. Buy it from any good bookshop. Here, once again in no particular order, is part two the criticsâ must-reads.
Skrywer Bettina Wyngaard vereer by US Woordfees

Vir die eerste keer in sy 11-jarige bestaan het die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees, in samewerking met die ATKV, woord- en visuele kunstenaars vereer deur die toekenning van WOORDtroFEES.Die trofees, wat spesiaal vir die geleentheid geskep is deur die beeldhouer, Sanna Swart, is op Sondag 7 Maart by ân bekroningsgeleentheid oorhandig deur Prof Dorothea van Zyl en Japie Gouws, voorsitter van die ATKV.
In die kategorie Debuutteks het Karin Brynard en Bettina Wyngaard die louere gedeel â Brynard vir die onderhoud oor haar roman Plaasmoord en Wyngaard wat gepraat het oor haar roman Troos vir die gebrokenes.
Bettina sĂȘ die toekenning en prysgeld van R1500.00 was ân groot verrassing, âUiteraard, dat ek ân prys ontvang het, is vir my ân besondere eer, en ek wil ook net my gelukwensinge aan Karin uitspreek.â
Die beoordelaars was beĂŻndruk met die diepgang van die gesprekke waaraan die skrywers oor hul romans op die Woordfees deelgeneem het. Deur die bekroning van uitnemendheid, poog die ATKV om deur middel van die WOORDtroFEES, skeppende werk en kreatiwiteit in die kunste te ondersteun en te bevorder.
Hierdie toekennings sal verteenwoordigend wees van die verskillende fasette van die US Woordfees se feesprogram.
Boekbesonderhede
- Troos vir die gebrokenes deur Bettina Wyngaard
Boektuisblad
EAN: 9781415200834
Find this book with BOOK Finder!
- Troos vir die gebrokenes deur Bettina Wyngaard
St Patrick's Day: Hillary Biller Has the Answer to a Reader's Irish Dilemma


Hilary Biller, author of Great Meals Fast, has taken to answering reader’s food questions on her Sunday Times page. With St Patrick’s Day on the 17th of March, Biller helps one woman out of a pickle with her alternative to an Irish stew. If you too need to cook something Irish the recipe below will certainly come in handy.Q: I’ve been asked to prepare a main course for a St Patrick’s Day celebration. One of the party is making an Irish stew and wondered if you could suggest something else? – Margaret, Johannesburg
A: For all things Irish, I turn to Irish food writer and owner of the Ballymaloe Cookery School in County Cork, Darina Allen. I was lucky enough to visit the school a couple of years ago, where I shared a delicious lunch with Allen of the finest organic spring lamb, raised on the farm, which the students had roasted.
Book details
- Great Meals Fast by Hilary Biller
EAN: 9781770077669
Find this book with BOOK Finder!
- Lekker Vinnige Etes by Hilary Biller
EAN: 9781770077676
Find this book with BOOK Finder!
Image courtesy MarkDroberts- Great Meals Fast by Hilary Biller
Adinda Vermaak resenseer Dieter en Madame Zenobia deur Nelia Engelbrecht
Volgens Nancie Atwell, ân bekende Amerikaanse onder wys kenner, lewe amper-tieners in twee wĂȘrelde: Hul vingers klou nog aan die kindertyd, terwyl hul voete onverskrokke vorentoe na vroeĂ« volÂwas sen heid stap.
Wie is dus die teikenlesers van ân boek soos Dieter en Madame Zenobia? Die kind wat van ân Âstorieboek met helder kleurige prentjies sĂȘ, âWow, dis cool,â of die kind (en dit kan dieselfde kind wees) wat uit die hoogte kyk na ân boek wat sĂł begin: âDis tjoepstil in die saal. Nie een kind waag dit om te snuif of te hoes of hard asem te haal nie. Almal staar met groot oĂ« na die hoof, meneer Du ÂPlessis.âBoekbesonderhede
- Dieter en Madame Zenobia by Nelia Engelbrecht
EAN: 9780798151016
Find this book with BOOK Finder!
- Dieter en Madame Zenobia by Nelia Engelbrecht



















Uitspraak: wortel

